02/03/2005
Okaynana
hallo almal - ek is nana. ︙大家好我叫那那

ek is 19 en praat duits, russies, engels en afrikaans. my discord is okaynana#4855 maar ek's nie baie aktief nie. lewer asseblief 'n comment op my neocities konto. baie dankie!
oor my (≧ε≦) 关于我
[x]verhoudingstatus: geneem
[x]ouderdom: 19
[x]lokasie: MCR/LDN
[x]broers en susters: 1 Brother
[x]hoogte: 6 of iets !?
[x]haarkleur: oranje
[x]oekleur: groen
[x]Peircings: septum, ore, lip



